Oudleerlinge

Geagte oud-skolier, ouer en vriend van Augsburg Landbougimnasium 🌿

Ons stel graag die Augsburg Ondersteunersklub aan u bekend – ’n inisiatief wat daarop gemik is om die tradisie, gemeenskap en toekoms van Augsburg Landbougimnasium te versterk deur samewerking en ondersteuning.

Ons nooi u uit om die aangehegte dokument (sien laer af op blad) te lees en deel te word van hierdie waardevolle netwerk.

Saam is ons bodemvas in tradisie – saam bou ons aan die toekoms.

Vriendelike groete
Augsburg Ondersteunersklub🌿