Kultuur

Augsburg Landbougimnasium bied ‘n wye verskeidenheid kultuuraktiwiteite aan leerders waarin hulle kan deelneem.

Art is being free from all the world's heaviness

Kultuur aktiwiteite sluit in:

Mnr. en Me. Augsies

Musiek

Fotografieklub

Skoolkoerant (Die Augsburger)

Redenaars

Konserte

  • Koor
  • Solosang
  • Sanggroepe
  • Kunswedstryde [GMMDC Nasionale Wiskunde Kunskompetisie]
  • Eisteddfods
  • Oppie Tong Af Redenaars
  • Radikale Redenaarskompetisie
  • Dink-of-Sink
  • Digkompetisie
  • Dans
  • Toneel [Drama] – Tienertoneel
  • Nasionale Toneelspel Kompetisie
  • Kyknet Speeltoneel-kompetisie
  • Artes Kultuuraand

Youtube Videos

The provided API key has an IP address restriction. The originating IP address of the call (154.0.171.220) violates this restriction.

Augsburg Landbougimnasium Kultuurverteenwoordigers

Me. Cheryl Smith

Hoërskool

Me. Trudie Lötter

Laerskool