Sport

Sportsoorte en Fasiliteite:

Atletiek

Grasbaan onder spreiligte

Gimnasium

Fasiliteite beskibaar

Jeugskou

8 verskillende dissiplines

Krieket

5 nette | “Turf”blad en sementblad | Boulmasjien

Netbal

7 Netbalbane | 2 onder spreiligte

Rugby

4 Rugbyvelde | 1 onder spreiligte

Swem

25m Swembad ten volle ingerig

Tennis

5 Tennisbane

Toernooi

Met trots bied ons elke jaar die volgende toernooie aan:

  • Driehoek-atletiekbyeenkoms – ‘n Byeenkoms tussen die atlete van Augsburg Landbougimnasium , Hoërskool Lutzville en Hoërskool Vredendal
  • Augsburg 0/13-toernooi – ‘n toernooi waar 0/13 spanne, netbal en rugby, van regoor die land teen mekaar kompeteer onder Karookop
  • SPAR-netbaltoernooi – ‘n toernooi waaraan hoërskool-asook klubnetbalspanne deelneem

Toere

Die skool se eerste rugby-, netbal-, en tennisspan gaan jaarliks op ‘n toer.

Youtube Videos