Akademie

Hoërskool Vakkeuses

Graad 8 en 9

Verpligtend

  1. Afrikaans
  2. Engels 
  3. Wiskunde
  4. Natuurwetenskappe   (Natuur- en Skeikunde/Biologie)
  5. Menslike- en Sosialewetenskap  (Geskiedenis/Aardrykskunde)
  6. Ekonomiese- en Bestuurswetenskap
  7. Lewensoriëntering

Keusevakke (Kies slegs een by elke nommer)

  1. Tegnologie OF Verbruikerstudie
  2. Skeppende Kunste OF Landbouwetenskappe

Graad 10 -12

Verpligtend

  1. Afrikaans Huistaal
  2. Engels Eerste Addisionele Taal
  3. Lewensoriëntering

Keusevakke (Kies slegs een by elke nommer)

  1. Wiskunde OF Wiskundige Geletterdheid
  2. Fisiese Wetenskappe OF Landboubestuurspraktyke OF Besigheidstudies
  3. Lewenswetenskappe OF Landbouwetenskappe OF Verbruikerstudies
  4. Rekeningkunde OF Landboutegnologie OF RTT OF Lewenswetenskappe

Laerskool Vakke

Grondslagfase

  1. Afrikaans Huistaal
  2. English First Additional Language
  3. Wiskunde
  4. Lewensvaardighede

Graad 4

  1. Afrikaans
  2. Engels
  3. Wiskunde
  4. Lewensvaardighede (Kuns, Musiek, Teorie, Prakties)
  5. Sosiale Wetenskappe (Geografie en Geskiedenis)
  6. Natuurwetenskappe en Tegnologie

Graad 5

  1. Afrikaans
  2. Engels
  3. Wiskunde
  4. Lewensvaardighede (Kuns, Musiek, Teorie, Prakties)
  5. Sosiale Wetenskappe (Geografie en Geskiedenis)
  6. Natuurwetenskappe en Tegnologie

Graad 6

  1. Afrikaans
  2. Engels
  3. Wiskunde
  4. Lewensvaardighede (Kuns, Musiek, Teorie, Prakties)
  5. Sosiale Wetenskappe (Geografie en Geskiedenis)
  6. Natuurwetenskappe en Tegnologie

Graad 7

  1. Afrikaans
  2. Engels
  3. Wiskunde
  4. Tegnologie
  5. Sosiale Wetenskappe (Geografie en Geskiedenis)
  6. Natuurwetenskappe
  7. Ekonomiese Bestuurswetenskappe
  8. Lewensoriëntering
  9. Skeppende Kunste

Toets/Eksamen Roosters

Deurlopende assessering vind plaas. Sien die Communicator vir besonderhede