Huis Awie

Huis Awie van der Merwe Seunskoshuis- Augsburg Landbougimnasium Geskiedenis: Huis Awie is geopen in 1974 . Bodemvas is ons leuse en ons koshuis het ‘n ryk tradisie wat tot vandag toe nog voortbestaan. Die seuns van Huis Awie is baie trots op hulle koshuis. Huis Awie strewe na integriteit, eerlikheid, dissipline, respek en geloof.

Die koshuis beskik oor die volgende fasiliteite:

  • TV kamer met DSTV
  • Yskas op elke gang
  • Toegang tot rekenaar fasiliteite en internet
  • Waskamer
  • Studiesaal met lugversorgers
  • Kameras
  • Braai area

Fasiliteite naby die Koshuis:

  • Swembad
  • Tennisbane
  • Krieketnette
  • Gimnasium + Buite gimnasium
  • Toutrek
  • Koshuis gevestig op ALG se plaas

Spanbou aktiwiteite deur die loop van die jaar:

  • Touchies toernooi
  • Toutrek
  • Swemgala
  • Huis Awie sokkie
  • Skoonmaak van karookop (nuwelinge)
  • Mnr. Spiere/dans kompetisie

Huis Awie

Mnr. En Mev. Danie Bestbier

Koshuisvader

Mev. Elize Bestbier

Matrone