Kontaknommers
- Tel: 027 482 2120 / 2
- Faks: 027 482-1850
- Opsigter (Robin Jonkers): 084 299 6470
Dapperheid
Respek
Eerbaarheid
Deernis
Selfstandigheid
Ek sing van my skool in die Sederberg
en dit wat hy my leer;
dat ek hoog kan reik na die hoogste piek
en need’rig bly voor my Heer;
dat ek trots kan wees soos ‘n Sederboom;
diep gewortel in die grond
en met blydskap kleur aan die lewe gee
soos die blomme om my rond.
Ek is trots op my skool in die Sederberg,
sal sy naam in ere hou,
want hier word aan liggaam, karakter en siel,
aan kennis en wysheid gebou.
Van hier sal ek BODEMVAS rigting kan hou;
aan AUGSBURG vir altyd getrou!
EPOS ADRES
admin@agbl.co.za
TELEFOON NOMMER
027 482-2120
ADRES
Augsburg Landbougimnasium President Brandstraat
Clanwilliam 8135